Il tuo account

Fassinerende Mens

Fassinerende Mens

  0.00

Ultime copie

Solo 1 copia disponibile in circa 2 settimane, poi prodotto esaurito
Nostro prezzo  13.10 SFr
In Fassinerende Mens sal u baie merkwaardige besonderhede omtrent jou samestelling as mens vind. Wie sal byvoorbeeld nie verras wees om te verneem dat:
  • Ons nie met twee nie maar met ses ore hoor. Dit stel ons nie net in staat om ons in die ruimte te oriënteer nie maar om ook aandag te geen aan net een bepaalde gesprek in `n vertrek vol mense wat gelyk praat. 
  • Die optiese senuwee, die 'inligtingsverbinding' tussen die oog en die brein is slegs 2mm dik maar beskik oor meer as een miljoen senuweevesels wat van mekaar geïsoleer is. Selfs in ons moderne era van glasveselverbindings kan kommunikasie-ingenieurs maar net droom om so `n hoogs tegnologiese kabel te hê. 
  • Ons Normaalweg tussen sowat 10 000 verskillende reuke kan onderskei. Selfs hierdie merkwaardige vermoë kan soos in die geval van koffie- en en wynproewers deur oefening nog verbeter word. 
  • Jou hart 10 000 keer per dag klop en genoeg bloed pomp gedurende jou leeftyd om `n wolkekrabber te vul. Elke druppel bloed bevat 250 miljoen rooibloedselle; die aantal selle in al die bloed wat in jou liggaam is `n ongelooflike 250 000 000 000 000 ! 
  • `n Brein uit ongeveer 100 miljard senuselle bestaan, waarskynlik van dieselfde ordegrootte as die aantal sterre in ons Melkwegstelsel. Indien die aantal senuvesels in die serebrum van punt tot punt agter mekaar geplaas word sal dit verder strek as die afstand tussen die aarde en die maan. 

Bogenoemde klompie voorbeelde gee `n blik op ons unieke ontwerpsamestelling. Hierdie boek brei verder daaroor uit en daarom is die titel Fassinerende Mens besonder toepaslik. Nadat die skrywer baie verstommende mediese, fisiese, chemiese en inligting-teoretiese besonderhede verskaf het oor hoe ons geskep is, laat hy dit nie in die lug hang nie. Hy maak logiese gevolgtrekkings oor die Skepper van die mensdom en die vraag waar ons in die Skepper se plan pas en wat ons uiteinde is. Die feit dat ons vir die ewigheid geskep is geniet besondere aandag.

Hierdie boek is nie gerig op 'n spesiale lesersgroep nie maar op elkeen wat kan fassineer, wonder oor en belangstel in die ontdekking van nuwe dinge. Dus behoort gewone en kundige/tegniese lesers almal hierin iets te vind wat aan hul behoeftes voldoen.
ISBN: 9783893976379
Produttore:
Edizioni CLV
Titolo originale:
The Wonder of Man
Codice prodotto: 9783893976379
Dimensioni:
155 x 216 x 12 mm
Peso: 0.390kg
Rilegatura: Cartonato
Numero di pagine: 156
Lingua: Afrikaans
Scrivi una recensione per questo prodotto

Commenti

Devi essere registrato per aggiungere una recensione del prodotto.

Iscriviti alla Newsletter della CLC, ti terremo aggiornato sulle novità, le promozioni e molto altro.

La CLC è un'organizzazione internazionale che ha come scopo la distribuzione di Bibbie, Libri Cristiani e una vasta gamma di prodotti con contenuti Cristiani. La CLC opera in 49 paesi. È rappresentata da più di 170 librerie, 20 centri distribuzione e 18 case editrici. La CLC opera in ogni nazione in forma autonoma, unita però dalla stessa visione.
Conosci di più sulla CLC

Informativa sulla privacy. La e-libreria cristiana è un servizio offerto da Centro del Libro Cristiano S.r.l.. P.IVA: 10391600011.
Copyright © 1999-2017 CLC S.r.l., tutti i diritti riservati.